New beginnings and registration for 2015

24 January - 09:00-17:00

Wow so blessed, we are BOOMING!!

Stem evaluasies kan nou bespreek word, so ook oudisies vir die voltydse kursus. 

Die drama departement bars uit sy nate en ons het 'n amper stamp vol dans departement vir 2015. Nuwe studente, Nuwe skool, Nuwe UITSTEKENDE onderwys span. 

2015 = SHOW TIME!!

Registrasies vir 2015 se buitemuurs se klasse is Saterdag 24 Januarie, tussen 09:00 & 17:00. 

Klasse skop die eerste week in Februarie af in ons splinternuwe perseel bokant Skaapland Slaghuis.

Kontak info@thestage.co.za vir meer inligting of bel Yolande  - 082 455 9011

asook marika@thestage.co.za / 071 532 7079

Sien uit om van die ou gesigte weer te sien en die nuwe performers te verwelkom.

New Beginnings, New Challenges, New Season

Groete Marika & Yolande

 

www.facebook.com/vetpretproduksies